Page 137 - WieEkIs Erin Nel
P. 137

(Filippense 4:13)

             5.  In lyn bring:
                 Vra die Vader om jou daaglikse wandel te rig volgens Sy
                 roeping vir jou lewe.
                 “Die hart van die mens dink sy weg uit, maar die Here rig
                 sy voetstappe.” (Spreuke 16:9)

             6.  Genesing:
                 Vra  God om  jou siel  te genees  waar seer, trauma  en
                 gebrokenheid plaasgevind het.








































                                         132
   132   133   134   135   136   137   138   139   140   141   142