Page 139 - WieEkIs Erin Nel
P. 139
Die beloofde land
“To a brighter light, to a promised land, you can feel the power,
o the master's hand.” – Bob Seger
“The most difficult time of your life may be the border to your
promised land.” – Christine Cain
“I dont want to spend my whole life talking about the promised
land without even getting there. I want to live in it.” – Joyce
Meyer
“Ek sal julle bring na die land toe wat Ek met ‘n eed aan
Abraham, Isak en Jakob belowe het. Ek sal dit julle eiendom
maak. Ek is die Here.” – Eksodus 6:7 Nuwe vertaling
Hierdie was ‘n reis met ‘n doel. Ons het geleer wie ons is, en
geleer wie God is in Sy Drie enigheid. Nou gaan ek en jy die
belangrikste kwessie van ons hele bestaan, van alles, begin
begryp.
Dit gaan nie oor jou nie.
Dit gaan nie oor my nie.
Dit gaan alles or God.
Wie is Ek?
Wie is Ek, gaan oor wie EK IS.
God, die groot EK IS.
134