Page 49 - WieEkIs Erin Nel
P. 49
God se beloftes vir my
1 Korintiërs 6:14
“En God het ook die Here opgewek en sal ons opwek deur Sy
krag.”
2 Korintiërs 3:18
“En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in die spieël die
heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante
verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, as
deur die Here wat die Gees is.”
2 Korintiërs 12:9
“Sy antwoord was: ‘My genade is vir jou genoeg. My krag kom
juis tot volle werking wanneer jy swak is.’” (Nuwe Vertaling)
Hartsgedagtes
Wie se identiteit leef ek?
__________________________________________________
Hoekom, wanneer en waarmee vergelyk ek my met ander
mense?
__________________________________________________
Watter wonde dra ek steeds in my hart wat verhoed dat ek my
identiteit opneem?
__________________________________________________
44