Page 51 - WieEkIs Erin Nel
P. 51

Die proses



            “You see just seeds, but I see the trees.” – Jeff Zalaya

            “All the flowers of tomorrow are in the seeds of today. The tiny
            seed knew that in order to grow, it needed to be dropped in the
            dirt, covered in darkness, and struggle to reach the light.”
            – Sandra King

            “U het my al gesien toe ek nog ongebore was, al my lewensdae
            was  in  U  boek opgeskrywe  nog  voordat  ek  gebore is. Hoe
            wonderlik is U gedagtes vir my, O God, hoe magtig hulle almal.”
            – Psalm 139:16 Nuwe vertaling

            Die proses neem tyd. Dit neem tyd om heel te word, nuut te
            word en weer ék te word. Alle merkwaardige dinge begin met
            ‘n proses. Ons het reeds in die eerste hoofstuk hieraan geraak
            met die nege maande proses van ‘n swangerskap. Die baba wat
            van konsepsie  moet vorm  tot  fetus,  tot  ongebore  baba en
            uiteindelik  tot  waar hy/sy  in die  wêreld kom. Hierdie  proses
            moet respekteer word, want as die baba te vroeg gebore word
            sal sekere liggaamlike funksies onder-ontwikkeld of selfs glád
            nie ontwikkel wees  nie.  Die longe en oë ontwikkel  nie  op
            dieselfde tyd nie, so ook nie die vel en die brein nie. Wat so
            kosbaar is aan dit is dat God dit so mooi geskep het, dat die
            baba se  geboorte  proses  en  die liggaam se 'reg  wees' op
            dieselfde  tyd inskop. Die  prosesse  het saamgewerk oor  ‘n



                                          46
   46   47   48   49   50   51   52   53   54   55   56