Page 60 - WieEkIs Erin Nel
P. 60

Hartsgedagtes


            Lees weer 1 Korintiërs 15:35-38 en vra dat God dit vir jou sal
            oopbreek, wat Hy nóú wil hê jy daaruit moet kry. Sit ‘n rukkie in
            stilte en wag op Hom.

            __________________________________________________



            Wat is my proses waarin ek myself bevind? Hoe sien ek God se
            hand hierin?

            __________________________________________________



            Wat kan ek in my denke verander om die proses te eer en nie
            teen te veg nie?
            __________________________________________________




























                                          55
   55   56   57   58   59   60   61   62   63   64   65