Page 61 - WieEkIs Erin Nel
P. 61
Wat sien jy in die spieël?
“If your looking for that one person that will change your life,
take a look in the mirror.” – Roman Price
“Mirrors show us what we look like, not who we are.” – Aäron
Ferguson
“Kyk, Ek maak alles nuut!” – Openbaring 21:5
“Iemand wat aan Christus behoort is ‘n nuwe mens. Die oue is
verby, die nuwe het gekom. Dit is alles die werk van God.” – 2
Korintiërs 5:17 (Nuwe vertaling)
“Ek sal hulle een hart gee, en ‘n nuwe gees in julle binneste gee;
en Ek sal die hart van klip uit hulle vlees verwyder en hulle ‘n
hart van vlees gee.” – Esegiel 11:19
Kom ons trek bietjie ‘n spieël nader, en neem die brawe
besluit om voor die spieel te talm...
Wat sien jy?
As ons voor die spieël staan, sien ons ons uiterlike liggaam. Die
liggaam is belangrik, anders sou God nie ons fisiese liggame
geskep het nie. Die Woord sê immers in Psalm 139:14 ons is
56