Page 133 - Getroud met 'n Leuen
P. 133

NabasDiep    VERLIEF OP 'n LEUEN


               gehoorsaamheid en lojaliteit teenoor die narsis. Stockholm-sindroom beskryf die verskynsel
               waarin gevangenes of slagoffers positiewe gevoelens ontwikkel en selfs liefde vir hulle kapers.
               Die gevangene verval terug in 'n kinderlike toestand, en begin om gou emosioneel afhanklik
               te  wees  van  hulle  kapers.  Verborge  narsiste  kan  mense  in    toksiese  trauma  verhoudings
               vasvang en hulle vashou in verhoudings, selfs al weet hulle dat die verhouding is ongesond en
               giftig.













































































               * Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter.                                    133
   128   129   130   131   132   133   134   135   136   137   138