Page 172 - Getroud met 'n Leuen
P. 172

NabasDiep    VERLIEF OP 'n LEUEN


               fisies nie. Dar moet glad nie enige vorm van geweld betrokke wees nie. Geen verskonings nie.
               Dit is ‘n onbreekbare reël.

               En die resultaat?

                   •  Die paartjie hou hulle verhouding heel en skoon, selfs wanneer hulle argumenteer.
                   •  Die paartjie hou aan om mekaar lief te hê, selfs wanneer hulle nie saamstem nie.

                   •  Die paartjie bly verbind tot mekaar, selfs wanneer hulle kwaad is.
                   •  Die paartjie verkies om nie elke ding te beveg nie, wat die lewe baie meer pret maak.
                   •  Die paartjie vergewe soos elkeen vergewe wil word.
                   •  Die paartjie raak mekaar net liefdevol aan, geen geveg nie.
                   •  En dit gee jou die vermoë om vorentoe te beweeg in die liefde, selfs wanneer julle
                       baklei het. Gelukkige huwelike word nie gebou sonder om te baklei nie. Net solank dit
                       gebaklei met liefde gevul is.













































               Die Toksiese Huwelik.
               Die gesin is die grondslag van ’n gemeenskap. ’n Suksesvolle huwelik bring vreugde aan die
               uitgebreide gesin en aan die gemeenskap – maar ’n huwelik kan ook uitdagende probleme
               meebring, en wat as die huwelik 'n beplande bedrogspul is? Nie net vir materiële oorweging
               nie, maar vir emosionele en fisiese misbruik! Is daar so iets in die wêreld?







               * Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter.                                    172
   167   168   169   170   171   172   173   174   175   176   177