Page 40 - Getroud met 'n Leuen
P. 40

NabasDiep    VERLIEF OP 'n LEUEN


               Terwyl narsiste sal ophou om jou aktief na te boots na die liefde oorweldigings* fase en
               idealisering* fase, sal hulle nog voortgaan om vas te hou aan watter eienskappe hulle opgetel
               het van jou, tensy en totdat hulle iemand anders vind om na te boots. Kommunikasie met 'n











































































               toksiet is net gevaarlik. 'n toksiet sal enige pogings van die slagoffer om sin te maak van hulle
               agenda, verpletter en hy hou haar voortdurend in die war en sal sorg dat die slagoffer altyd
               op daardie eierdoppe loop of emosioneel van balans is, net om sodoende in beheer te wees.



               * Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter.                                     40
   35   36   37   38   39   40   41   42   43   44   45