Page 101 - WieEkIs Erin Nel
P. 101
Gebed
Abba Yahweh, my Pappa God. Dankie dat U my liefhet met ‘n
ewige liefde, ( Jer 31:3) dat U hartstogtelik hunker dat ek moet
oorgee aan U. Ek vra dat U opnuut my hart sal ondersoek, enige
gedagte, (Ps 139:3) aksie of gedragspatroon wat my weg hou
van U af, sal komuitlig, dat ek dit voor U voete kan neerlê en
bely. Ek smag om skoon en heel te wees voor U en met oorgawe
te leef. Lei my, Here op U paaie en gee my die wysheid wat ek
kortkom om U volkome te volg. In Jesus Christus se Naam,
Amen.
God se beloftes
Romeine 12:2
En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word
verander deur die vernuwing van julle gemoed.”
96