Page 102 - WieEkIs Erin Nel
P. 102

Psalm 25:12
            As iemand die Here dien, leer Hy hom watter pad hy moet kies
            sodat sodat hy voorspoed sal geniet en sy nageslag die land sal
            bewoon. Nuwe vertaling

            Esegiël 16:6
            Ek het by jou verbygekom en jou sien spartel in jou bloed. Toe
            het Ek het vir jou gesê in jou bloed: Leef! Ja, Ek het vir jou gesê
            in jou bloed: Leef!



            Hartsgedagtes


            1. Hoe voel ek oor die doop?
            _____________________________________________

            2. Watter sondes voel ek in my gees moet ek bely, waarvan God
            my wil vrymaak?
            _____________________________________________

            3. Is ek bereid om die pad volkome, onvoorwaardelik saam met
            God te stap? Totaal oorgegee?
            _____________________________________________















                                          97
   97   98   99   100   101   102   103   104   105   106   107