Page 72 - WieEkIs Erin Nel
P. 72
1 Johannes 1:9
“As ons ons sondes bely; Hy is getrou en regverdig om ons die
sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.”
Hartsgedagtes
Gaan staan voor die spieël en bid oor elke liggaamsdeel, sê vir
God dankie vir jou neus, oë, hare, heupe, arms, hare ens.
Dankbaarheid, want God het jou op ‘n wonderlbaarlike wyse
geskep!
Watter leuens glo ek oor myself?
__________________________________________________
Watter belofte gaan ek oor myself uitspreek in plaas van hierdie
valse etiket wat om my nek hang?
__________________________________________________
Skryf ‘n paar beloftes uit die Woord neer om te onthou.
__________________________________________________
67